Dassault Rafale

Rafale
'n Rafale van die Franse Lugmag by RIAT in 2009
Tipe Aanvalsvliegtuig
Vervaardiger Dassault
Nooiensvlug 4 Julie 1986
Vrygestel 18 Mei 2001
Status In gebruik
Hoofgebruikers Franse Lugmag
Indiese Lugmag
Franse Vloot
Vervaardig 1986–huidig
Aantal gebou 237 teen 2021
Programkoste €45.9 miljard (2013)[1] (VS$62.7 miljard)
Eenheidskoste Rafale B: €74 miljoen, VS$101 miljoen (wegvliegprys, 2013)[2]

Die Dassault Rafale is 'n Franse tweelingenjin, kanarddeltavlerk, multirolvegvliegtuig wat deur Dassault Aviation ontwerp en gebou word. Met 'n hoë vlak van behendigheid, [3] is die Rafale bedoel om lugoppergesag-, verbod-, verkennings- en kernaanvalsmissies uit te voer.

  1. "Projet de loi de finances pour 2014 : Défense : équipement des forces et excellence technologique des industries de défense" (in Frans). Senate of France. 21 November 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 2 Julie 2014.
  2. "Projet de loi de finances pour 2009". Senate (in Frans). 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 5 November 2011.
  3. Prashanth, G. N. (12 Februarie 2011). "French Rafale is best at dogfight". Times of India (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Augustus 2013. Besoek op 30 Maart 2011.

Developed by StudentB